Testimonials

Testimonials

Ek het baie probleme met klein swart miertjies in my huis  gehad.  Ek het van Bioway Multi Insekdoder te hore gekom en dit begin gebruik.  Ek het op my bad se rand ‘n klein hoeveelheid gespuit en groot was my verbasing om die volgende oggend die baie dooie miere en ander goggatjies te sien.  Ek gebruik hierdie produk al vir ‘n paar maande met groot sukses in die beheer van miere, vlieё en muskiete in my huis. Die ander belangrike bonus van hierdie produk is dat dit reukloos is met geen onaangename gasse wanneer dit gebruik wor nie.
- Henriette du Plooy 072 495 6705 / 051 451 2414.

Ek gaan gewoonlik vir lang tye weg en met my terugkeer is my woonplek gewoonlik vol goggas.  Ek is voorgestel aan Bioway Multi en het my hele huis daarmee bespuit.  Met my terugkeer na 2 maande se afwesigheid was ek baie verras. Daar was  geen teken van enige goggas in my huis nie.  Ek kan dit aanbeveel aan enige huishouding. 
- Elsa Cowley 0834966810

I am a domestic worker and I saw a advertisement of Bioway Multi Insect and Dust Mite killer.   I had a problem with cockroaches in my house.  After using this excellent product I have no problem with cockroaches in my house anymore.
- Martha Makatana 0713909865